Oliver North

Oliver North
Oliver North

North in Desember 2007

Bynaam(e) Ollie
Geboortedatum 7 Oktober 1943
Geboorteplek San Antonio, Texas
Lojaliteit Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Diens/Tak Amerikaanse Marinierskorps
Jare in diens 1968–1990
Rang Luitenant-kolonel
Eenheid 1ste Bataljon 3de Mariene (Viëtnam)
3de Bataljon 8ste Mariene
2de Mariene Divisie
Poste beklee Marine Corps Northern Training Area, Okinawa
Veldslae/oorloë Viëtnamoorlog
Toekennings Silwer ster medalje
Brons Ster medalje, "V"
Purple Heart-medalje (2)
Combat Action Ribbon
Presidensiële Dienskenteken
Familie Betsy, huwelik in 1967, en vier kinders
Ander werk Korrespondent vir die Fox News Channel
Kandidaat vir die Verenigde State se senaat

Oliver Laurence North of Ollie North[1] is 'n afgetrede luitenant-kolonel van die Amerikaanse Marinierskorps. Hy is ook 'n bekende TV-persoonlikheid, politieke kommentator, skrywer en was by die Iran-Contra-skandaal betrokke.

  1. Amptelike biografie op OliverNorth.com

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search